Samantha Morton

Samantha Morton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samantha Jane Morton
Geboorte 13 Mei 1977 (1977-05-13)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3; insluitende Esme Creed-Miles
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Samantha Morton (gebore 13 Mei 1977) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Minority Report (2002), In America (2002), Synecdoche, New York (2008), en The Messenger (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search